Kirjojen hintavertailu. Mukana 11 536 090 kirjaa ja 12 kauppaa.

Kirjahaku

Etsi kirjoja tekijän nimen, kirjan nimen tai ISBN:n perusteella.

72 kirjaa tekijältä Deon Meyer

Devil's Peak

Devil's Peak

Deon Meyer

Little Brown and Company
2008
sidottu
From rising South African thriller writer Deon Meyer, a gripping suspense novel about revenge, forgiveness, and the race to catch a trained killer. A young woman makes a terrible confession to a priest. An honorable man takes his own revenge for an unspeakable tragedy. An aging inspector tries to get himself sober while taking on the most difficult case of his career. From this beginning, Deon Meyer weaves a story of astonishing complexity and suspense, as Inspector Benny Griessel faces off against a dangerous vigilante who has everything on his side, including public sympathy. A gruesome abuse case has hit the newsstands, and one man has taken it upon himself to stand up for the children of Cape Town. When the accused is found stabbed through the heart by spear, it's only the beginning of a string of bloody murders - and of a dangerous dilemma for detective Griessel. The detective is always just one step behind as someone slays the city's killers. But the paths of Griessel and the avenger collide when a young prostitute lures them both into a dangerous plan - and the two find themselves with a heart-stopping problem that no system of justice could ever make right.
Thirteen Hours

Thirteen Hours

Deon Meyer

Hodder Paperback
2011
pokkari
A Sunday Times '100 best crime novels and thrillers since 1945' pick!Shortlisted for the CWA International Dagger Award 2010They killed her best friend. Now they are chasing Rachel Anderson through the streets of Cape Town. The young tourist doesn't dare trust anyone - except her father, back home in America. When he puts pressure on the politicians, they know that to protect their country's image, they must find Rachel's hiding place before the killers.So Benny Griessel - detective, maverick and father of teenagers himself - has just 13 hours to crack open a conspiracy which threatens the whole country.
Proteus

Proteus

Deon Meyer

Human Rousseau (Pty) Ltd
2013
nidottu
Tobela "Tiny" Mpayipheli, oud-KGB-sluipmoordenaar, ook bekend as "Umzingeli" (Die Jagter), het gedink hy het sy vorige lewe agtergelaat. Hy het vrede gevind, maar bevind hom skielik in 'n onmoontlike situasie. Want lojaliteit is belangrik - en hy moet nou binne 72 uur in Lusaka uitkom, anders sterf 'n ou vriend, 'n medestryder wat gyselaar gehou word. Maar die "losprys" wat hy saam met hom moet neem, is gevaarlik - 'n hardeskyf met "sensitiewe" inligting. Die plaaslike intelligensiediens gaan alles in hul vermoe doen om hom te keer. En nou word jagter die prooi. Op 'n "geleende" BMW-motorfiets vat hy die lang pad. Maar hoe verder hy vorder, hoe stywer span die net om hom. Spanning uit die boonste rakke; 'n boek wat geen leser sal kan neersit nie.
Orion

Orion

Deon Meyer

Human Rousseau (Pty) Ltd
2013
nidottu
'n Heruitgawe met 'n pragtige nuwe omslag. 'n Middelklas-meubelhandelaar is in sy voorstedelike middelklashuis met 'n blaasvlam gemartel en toe met 'n M16 doodgeskiet. Een skoot; agterkant van die kop. Laksmanstyl. Oudpolisieman Zatopek van Heerden het sewe dae om die moord op te los en 'n testament te vind. En die moord het boonop al tien maande tevore plaasgevind, die spore is vaag, die enigste leidraad 'n stukkie papier waarmee hulle te lank gelede dollars toegedraai het. Miskien baie dollars ...En wanneer alles skielik ontvlam, is daar snaakse gediertes wat uit die vuurlig probeer skarrel: Militere Intelligensie, die CIA, Moord en Roof, georganiseerde misdaad op die Kaapse Vlakte. Hoe dieper hy delf, hoe meer lae hy van die ding afkrap, hoe meer smeer hulle toe.
Kobra

Kobra

Deon Meyer

Human Rousseau (Pty) Ltd
2013
nidottu
Bennie Griessel is eerste op die toneel: 'n bloedbad in 'n luukse gastehuis op 'n Franschhoek-wynplaas. Drie slagoffers van 'n geheimsinnige, blitsige, meedoenlose huurmoordenaar genaamd Die Kobra. Kan Griessel hom keer voordat hy weer toeslaan? Want daar was boonop 'n ontvoering ...Ene Paul Anthony Morris, Britse burger met 'n splinternuwe paspoort. Maar wie is die man werklik? Voeg hierby 'n grypdief wat onwetend iets steel wat aan die Kobra behoort, en 'n intelligensiediens wat hul neus in Griessel se sake wil steek. Spanning en intrige uit die boonste rakke, soos net Suid-Afrika se misdaadverhaal-koning dit kan skryf!
Onsigbaar

Onsigbaar

Deon Meyer

Human Rousseau (Pty) Ltd
2013
nidottu
Lemmer is 'n vryskut-lywag, maar hy's laag af op die pryslys. Hy's die een met die kriminele rekord, die gebrekkige sosiale vaardighede en die baie kort humeur.
Koors

Koors

Deon Meyer

Human Rosseau
2016
nidottu
Die Koors het byna almal gevat. Maar nie 13 jaar oue Nico Storm en sy pa nie. Wanneer hulle 'n nuwe samelewing vestig met 'n groep swerflinge - en dit Amanzi doop - is die dorpsmense gou verdeeld, en verdediging teen die plunderende motorfietsbendes raak al moeiliker. Dis nie lank nie, of moord kom inderdaad ook na Amanzi ... In Koors vertel die volwasse Nico Storm die verhaal van die moord op sy pa. 'n Aksiebelaaide nuwe rigting vir Deon Meyer!
Die Vrou in die Blou Mantel

Die Vrou in die Blou Mantel

Deon Meyer

Human Rosseau
2017
nidottu
Daar ver onder in die Kaapse nag steel iemand skilderye waarop vroue in blou geklee is. En kaptein Bennie Griessel droom van verloofringe, en sy kollega Vaughn Cupido bekommer hom oor commitment. En die private eye Billy de Palma, "narcissist, psycho, real arsehole", is besig met sy gewone onheilighede. Maar hier bo in Sir Lowryspas le 'n vrou wat dit alles gaan verander. Sy is heeltemal kaal, uitgestrek by die groot uitkykpunt, haar kop na die noorde, haar voete na die suide. Iemand het haar liggaam mooi gerangskik en met bleikmiddel gewas om al die forensiese spore uit te vee.
Prooi

Prooi

Deon Meyer

Human Rosseau
2018
pokkari
Griessel en Cupido soek nie di yskoue docket nie. Johnson Johnson, oud-poliesman, se lyk is gekry langs die treinspoor in die Karoo. In Bordeaux geniet Daniel Darret sy eenvoudige lewe, tot hy verplig word om nog een keer te jag - op die korrupte president van sy tuisland. Kan die Valke hom betyds keer? Kan Daniel die Russiese agente ontglip wat hom probeer elimineer? En gaan Bennie als oorleef om eindelik vir Alexa Barnard te vra om te trou?
Donkerdrif

Donkerdrif

Deon Meyer

Human Rosseau
2021
pokkari
'n Moord by die Kaapse Waterfront, koelbloedig. Maar eers moet Bennie Griessel en Vaughn Cupido op Stellenbosch soek na 'n verdwene student, en die spoor vat van die eiendomsagent wat die kooptransaksie van Donkerdrif, korporatiewe swendelaar Jasper Boonstra se peperduur wynplaas, behartig het. En al hul ondersoeke het 'n gemene deler: gierigheid.
Leo

Leo

Deon Meyer

Human Rosseau
2023
pokkari
'n Student se dood in die berg by Stellenbosch lyk verdag. 'n Oud-recce vermoor as 'n boodskap. 'n Korrupte politikus se lyk in die sandkuil van Arabella se sestiende putjie. 'n Mooi veldgids, gewerf as 'n heuningwip vir die grootste dollar-rooftog in die land se geskiedenis. En Bennie Griessel se troudag kom nader . . .