Se my, is julle twee susters?
Hester van der Walt · ISBN 9781928215233
Julkaistu 2017 Kieli afrikaans nidottu
Twee vroue, een uit Nederland en die ander een uit die Vrystaatse Goudvelde, ontmoet mekaar in 'n hospitaalsaal in Bloemfontein. Vyftig jaar later vertel Hester die storie van h...