Kirjahaku
Etsi kirjoja tekijän nimen, kirjan nimen tai ISBN:n perusteella.
1000 tulosta hakusanalla Susanna Revo
Thrust into a hostile world, and unable to comprehend the language, Heike, an immigrant and ‘enemy’ child, struggles to understand the English islanders as she adjusts to the new identity demanded of her. Intent on escaping the traumas of growing up in fascist Germany and the horrors of its post-war desolation, Heike’s mother will marry the charismatic English officer she met during the Allied occupation of Lüneburg. Her daughter, who will be known as ‘Susanna’ from now on, must be kept innocent of her mother’s past and grow up to be English. As this memoir of displacement, national character, and misunderstandings unfolds, S M Saunders becomes the detective in her own story, searching for the truth that will reconcile her double identity and conflicting emotions. But this is far from a misery memoir. This is a tale of love—the narrator’s intense love for the extraordinary and eccentric English people whose positive influences not only shaped her and her mother, but also lent her the strength to come to terms with both her own identity and with her mother’s complex, harrowing story. Susanna: the making of an English girl explores a childhood that is sad, beautiful, funny, rich in detail and marked, above all, by love.
På Jomfruland er det en begivenhetsrik forsommer. Først barnedåp i kapteinens hus, deretter hageselskap hos den unge fyrmesteren.Susanna Engeviks nærvær på øya er det delte oppfatninger om, skjønt én mann virker ekstra betatt av den vakre enken fra Corsica …«Der ser jeg din mor,» sa Laura.Mathilde lette med blikket. «Hvor?»«Der borte ved pianoet. Det ser ut som om noen forsøker å overtale henne til å spille.»Mathilde ristet på hodet. «Det nytter ikke. Hun har ennå ikke rørt flygelet hjemme hos oss.»«Det er Edvard Falchenberg som forsøker å overtale henne.»
Three Amish sisters who were separated at a young age are at last reunited in the second Lost Sisters of Pleasant Valley novel. Susanna Bitler's life is in complete turmoil. Still reeling from the death of her mother, she is further disheartened when her business partner hints that she is going to quit the gift shop they run together in a town near Pleasant Valley. But the biggest revelation is yet to come. Grateful for their own hard-won relationship, Lydia Beachy and Chloe Wentworth are eager to reveal themselves to Susanna as her long-lost sisters. But their news utterly distresses Susanna, who is heartbroken to learn that the woman she's been mourning was not actually her mother. Despite Lydia and Chloe's best efforts to make amends, Susanna resolves to keep them at arm's length. It may take a force of nature to sweep away her fears. Will that storm demolish all that the three women most value...or unite them in bonds of deep and abiding affection?
Selections from the Letters and Manuscripts of the Late Susanna Mason
Susanna Mason
Kessinger Pub
2007
pokkari
Three Amish sisters who were separated at a young age are at last reunited in the second Lost Sisters of Pleasant Valley novel. Susanna Bitler's life is in complete turmoil. Still reeling from the death of her mother, she is further disheartened when her business partner hints that she is going to quit the gift shop they run together in a town near Pleasant Valley. But the biggest revelation is yet to come. Grateful for their own hard-won relationship, Lydia Beachy and Chloe Wentworth are eager to reveal themselves to Susanna as her long-lost sisters. But their news utterly distresses Susanna, who is heartbroken to learn that the woman she's been mourning was not actually her mother. Despite Lydia and Chloe's best efforts to make amends, Susanna resolves to keep them at arm's length. It may take a force of nature to sweep away her fears. Will that storm demolish all that the three women most value...or unite them in bonds of deep and abiding affection?
In 'Tart my nie, mijn heer' staan Celeste Valkenier op trou met Carl van Heiden. Maar sy het nie rekening gehou met die Franse markies wat bereid is om tot sy laaste druppel bloed te veg vir die nooi wat sy hart gesteel het nie. In 'Suzette van Voltaire' kom die verbitterde Franse edelman Marco de la Roche na Kaap die Goeie Hoop, vas oortuig hy sal nooit weer 'n vrou kan liefkry nie. Maar sy ma het ander planne, en wil met alle geweld vir hom en die mooie Suzette by mekaar uitbring. In in 'Kaalbult se erfgenaam' moet Elsa Verster teen haar sin die voorwaarde verbonde aan haar erfporsie aanvaar. Alte gou bevind sy haarself boonop vasgewikkel in 'n bittere liefdesdriehoek.
In 'Lied van die Isar' gaan kuier Tillie by haar familie in Duitsland. Daar ontmoet sy die aantreklike baron Ludwig Krafft wat halsoorkop verlief raak op haar. Hulle trou, maar spoedig vind sy daar is diegene wat hulle daarop toespits om haar en haar huwelik te vernietig. In 'Kringloop van die lewe' sukkel Rina om te kies tussen die jong dokter Riaan Jonker en die Italianer Toni Sardinni, die man van wie sy kort tevore weggevlug het omdat hy haar wou dwing om met hom te trou. Wanneer sy haar keuse maak, is daar verreikende gevolge...En in 'Immer lente' verloor Jeanette haar hart aan die seun van haar werkgewer. Hulle trou, maar deur die toedoen van Jeanette se skoonma word daar 'n wig tussen man en vrou ingedryf. Die dag toe Jeanette agterkom dat sy swanger is, is ook die dag dat sy Theo verlaat. Kan hul huwelik nog gered word?
In Rista ontmoet die hoofkarakter vir Pieter, 'n prokureur wat op haar verlief raak. Sy voel egter nie dieselfde oor hom nie, en hy probeer selfmoord pleeg. Pieter se broer Chris sweer dadelik wraak teen die meisie wat vir sy broer se ongeluk verantwoordelik is. Maar dan raak ook hy verlief op Rista. In Die eerste skakel raak Tobie verlief op die skone Amanda. Daar is net een groot probleem, en dis dat die pragtige Amanda verlief en verloof is aan Vic, 'n aspirantpredikant ...En in Die Rooikop van Sonnerus raak Elise Veldman, vurige rooikoponderwyseres, se liefde vir Armand van Rijn, aantreklike nuwe eienaar van haar ouers se buurplaas, allesoorheersend. Sy word egter getreiter deur sy reputasie as 'n Don Juan wat met al wat meisie is flankeer.
Die goue vlinder: Ramiro de Gouveia, trotse miljoener-hertog, is vasbeslote om die wilde Janet Hartman te tem. Maar die goue vlinder is allermins van plan om haar te laat vang en toespin in 'n kokon van adellike Portugese tradisies. Op die tropiese Mosambiekse paradys Espino raak hartstog egter 'n vlam wat 'n vlinder se vlerkies kan skroei . . Son op die horizon: Kort na haar aankoms op die eiland San Di Rago verloor die talentvolle musiekstudent Verena Kestell haar sig in 'n motorongeluk. aar vriendin se ouers dring aan dat sy by hulle bly om aan te sterk, en haar pad kruis onvermydelik et die van die hooghartige hertog Duarte di Rago, aan wie die eiland behoort. Hy is oortuig dat sy die vrou vir hom is, maar hoe kan sy haar gevoel vertrou as sy in die duister moet rondtas, en boonop nog steeds droom van die aantreklike donkerkopman wat sy net vlugtig gesien het onderweg na die eiland? Haar naam was Marina Neser: 'Ons Portugese se liefde is net so fel en onblusbaar soos ons haat." Aan Ricardo Mendoca se waarskuwing, reeds met hul eerste ontmoeting, steur Marina Neser haar min. Maar dit was voordat sy Ricardo se neef, die aantreklike marques De Conna, ontmoet het - 'n streng aristokraat wat nog nooit die lokstem van die liefde gehoor het nie.
Die bruid van Blouberg: Die Branks van Blouberg laat nie met hulle speel nie, en Lecia Brank, mede-erfgenaam van die spogplaas Blouberg, is geen uitsondering nie. Maar vanuit sy graf trek oom Isak Brank nog vir oulaas 'n paar toutjies toe hy in sy testament bepaal dat Lecia sekere voorwaardes moet nakom, anders erf Wouter Fouche alles. Geen Brank kon nog ooit nee se vir 'n uitdaging nie, maar weet Lecia dat die voorwaardes behels dat Wouter 'n se het oor haar liefdeslewe en dat sy moet leer boer? 'n Lang, vreemde pad: Was dit nie vir die skoonheidskompetisie nie, sou Elise Eybers se pad seker nooit met die van markies Germano de Nobrega gekruis het nie. Hul liefde raak 'n verterende vlam ...tot 'n jaagduiwel op 'n motorfiets haar geheue in inkswart duisternis dompel en hul liefde op 'n vreemde kronkelpad geplaas word. Blom van Venesie: Die beeldskone Terri Massyn is ewe tuis is in 'n aandrok as in haar ligblou oorpak op 'n trekker of 'n perd se rug. Toe sy haar by haar suster op die Italiaanse eiland Santa Teresa aansluit na haar swaer se dood, ontmoet sy die sjarmante maar dominerende graaf Marco de Castellano - wat glad nie genee is met sulke "onvroulike" gedrag van 'n dame nie. Wie gaan vir wie tem in die magstryd tussen die donker edelman met sy konvensionele idees en die tenger, blonde vuurvreter uit Suid-Afrika?
Die groot legkaart, waarin Tina Eksteen se kortstondige maar idillies gelukkige huwelik beeindig word en sy boonop van haar pasgebore seuntjie beroof word. Maar net toe dit lyk of die noodlot haar opnuut wil teister, begin die stukkies van die legkaart uiteindelik pas ...Skemeruur, waarin Lynne Steenberg albei haar ouers in 'n motorongeluk verloor, en boonop daarna uitvind dat sy 'n aangenome kind is. En so begin haar soektog na haar regte moeder ...en ware liefde. En Winde van herinnering, waarin Thea Strassheim tydens haar gedwonge verblyf op die landgoed Hamilton Estate moet besluit: sal sy haar lewe op die altaar le in ruil vir kortstondige geluk saam met die man wat sy meer as haar eie lewe bemin?