Kirjojen hintavertailu. Mukana 12 595 353 kirjaa ja 12 kauppaa.

Kirjailija

Dirk Van Zyl

Kirjat ja teokset yhdessä paikassa: 2 kirjaa, julkaisuja vuosilta 2019-2024, suosituimpien joukossa Hartsgedagtes. Vertaile teosten hintoja ja tarkista saatavuus suomalaisista kirjakaupoista.

2 kirjaa

Kirjojen julkaisuhaarukka 2019-2024.

Hoe Paaie Draai

Hoe Paaie Draai

Dirk Van Zyl

Malherbe Uitgewers
2024
pokkari
Dirk van Zyl, is 'n digter wat verhalende gedigte na ons bring. Die stories wat ons so elke dag in ons lewe ondervind, wat jy in ritme kan lees ... die waarheid ontbloot deur 'n digter se o en pen. Die waarheid wat seermaak. Hier deel ons sy 'n stukkie van sy gedig Die Nuwe Herder en dit is 'n situasie wat daagliks ondervind word.Die pad l soos 'n dooie slang teen die berg, kronkelend tussen plante en rotse na die kruin.Dit vertoon, en dan is dit weg, tot waar dit in die niet verdwyn. Aalwyne pryk hoog om hul kroon te vertoonen blomme lok die nektardrinkers byeen.Stadig drywende wolke loer skelm oor die kim, ver onder is die vo ls met vryheid gese n. Daar's geen dronk volstruis, of 'n besope troupand, geen mossie slinger by die drinkplek rond.Geen dronkgestry onder die kwartels, of flougedrinkte fisante op die grond. Geen tortelduif en spreeu wat baklei oor drank, of halfdronk pou wat op toonbanke dans.Geen voosgesuipte bokmakierie, wat wals met 'n besope gans.
Hartsgedagtes

Hartsgedagtes

Dirk Van Zyl

Independently Published
2019
nidottu
Dirk van Zyl verkry sy inspirasie vir skryf uit sy eie lewe. Sy o sien raak wat min mense kan sien, en dit is 'n gawe wat hy ontvang het. Vanaf sy eerste verhalende gedig, is ek geboei deur sy woorde. As blindes lei het my stom gelaat. Hierdie bundel tydlose gedigte kan ek aanbeveel en as jou eerste liefde die digkuns is, nog te beter. Hierdie tipe bundels is besig om uit te sterf en is definitief 'n bundel gedigte wat behoue moet bly.Dirk van Zyl, woorde wat my by sal bly, het jy in hierdie bundel aangeteken. Ek beveel die bundel baie sterk aan.Yolanda Mey.