Kirjojen hintavertailu. Mukana 12 595 353 kirjaa ja 12 kauppaa.

Kirjailija

Elsa Joubert

Kirjat ja teokset yhdessä paikassa: 3 kirjaa, julkaisuja vuosilta 2008-2019, suosituimpien joukossa Die reise van Isobelle. Vertaile teosten hintoja ja tarkista saatavuus suomalaisista kirjakaupoista.

3 kirjaa

Kirjojen julkaisuhaarukka 2008-2019.

Die reise van Isobelle

Die reise van Isobelle

Elsa Joubert

Tafelberg Publishers Ltd
2011
nidottu
Die reise van Isobelle neem 'n hele eeu, van 1894 tot 1994, in oenskou. Van die Anglo-Boereoorlog met sy konsentrasiekampe, tot die Struggle wat uitloop op 'n nuwe politieke bedeling in Suid-Afrika. Enersyds bied die skrywer 'n panoramiese blik op groot omwentelinge, andersyds 'n intieme kyk op die persoonlike belewenisse van vier generasies van 'n blanke Afrikaanse familie in Afrika. Veral die hartstogte wat hulle dryf en sin gee aan hul bestaan. By ds. Josias van velde, hartstog vir God, by name die Verbondsgod van die Afrikaner. Daarom is die wit konsentrasiekamptentjie wat hy van dankbare Boervroue in skrynende omstandighede ontvang, vir hom so kosbaar. By sy skoondogter Angens, die hartstog vir die 'pa' wat haar weggestuur het uit Brits Oos-Afrika, en wat sy op 'n manier terugvind by die hoeksteenlegging van die Voortrekkermonument. Die erotiese en die opwelling van nasionale gevoel loop vir haar hier saam. Haar dogter, Belle, vind die groot hartstog: 'n passie wat alles oorskry, maar leef haar te pletter teen wette en gesindhede wat harte skei op grond van velkleur.Belle se dogter, Leo, bevry van die houvas van volksleiers se futiele visioene, stry vir 'n regverdiger bestel, en brei so die weg vir 'n voller lewe: die derde Isobelle. Anders as in die tradisionele 'familieroman' is die hoofkarakters hier vroue, en dit is juis die vroulike perspektief wat toon hoe die politiek in persoonlike lyding gestalte kry.
Poppie Nongena

Poppie Nongena

Elsa Joubert

WW Norton Co
2008
nidottu
Poppie's contented childhood ends when she marries a migrant worker and moves to the alarming world of Cape Town. No sooner has she established her roots there than the authorities want her and her children to go to the Ciskei, her husband's homeland. He, as a laborer, may stay. For ten years Poppie resists the pass laws--which lie at the heart of South Africa's legally enforced policy of racial separation, or apartheid--winning limited extensions to her permit to remain in the Cape. The day comes, however, when she is forced to "resettle" in a raw, remote township. Though this book spans the historic Sharpeville and Soweto uprisings, it is never strident. It makes its points dispassionately, becoming the unsentimentalized celebration of a tenacious spirit. The woman here called Poppie--who in real life lives in the eastern Cape area of South Africa, center of the country's black resistance movement against apartheid--went to Elsa Joubert for advice after the 1960s Cape Town riots. Several years of taped conversation yielded Poppie's story, which remains in Elsa Joubert's retelling remarkably true in tone and detail to the firsthand account. It is Poppie's voice we hear, the inflections, repetitions, and colloquialisms of her speech faithfully represented.